Oor onsAbout us
'n Plek waar kinders se stemme waardeer word
A place where children's voices are valued
Rooihuiskraal Dagsorg is al meer as 20 jaar in besigheid, en ons gaan nog vir baie jare voort. Ons word gelei deur ervare en opgeleide bestuur.
Rooihuiskraal Daycare has been in business for over 20 years, and we plan to be here for many more. We are led by experienced and trained management.
Ons onderwysers het 'n liefde en passie vir kinders, en so verseker ons 'n optimale groeikurwe vir u kind. Ons fokus is om ryk leergeleenthede en opvoedkundige selfstandigheid te bied.
Our teachers have a love and passion for children, which ensures an optimal growth path for your child. Our focus is on providing rich learning opportunities and educational independence.
"Ons bou 'n vertrouenswaardige verhouding met elke kind – een wat 'n sterk gevoel van behoort skep."
"We build a trusting relationship with every child – one that creates a strong sense of belonging."
Ons moedig kinders aan om hul eie verantwoordelike keuses en ingeligte besluite te neem, en ons glo in sterk verhoudings met gesinne en familie.
We encourage children to make their own responsible choices and informed decisions, and we believe in strong relationships with families.
20+jaar ondervindingyears of experience
4ouderdomsgroepe onder een dakage groups under one roof
GratisFreebesoek om ons te ontmoetvisit to come and meet us